Game Drives
Arrange for an early morning or late afternoon game drive. Some of the game that you might see on your drive is kudu, eland, waterbuck, impala and giraffe amongst others.

Bow Hunting
The farm is geared for bow hunting. You can choose from four different hides stationed at two waterholes, since the lodge only allows bow hunting the animals are tame.

Bird Watching
Bergsig Lodge is well known as an ideal birding area. Within close proximity you can view some of the bird species through open plains, riverine areas, hills and mountains as well as typical Bushveld terrain. We are extremely popular as a starting or ending destination for bird watching in the bushveld through the Waterberg towards Nylvley Nature Reserve to complete an ideal bird watching experience.

Fishing
Bring your own fishing tackle and bait and spend a few therapeutic hours on the banks of the Palala river which is stocked with a variety of fish including catfish, bream, bass and yellow fish.

Hiking
Take an early morning or late afternoon hike and get up close and personal with nature, each hike brings a new story and a different adventure along with some new friends made in the animal kingdom.

Swimming Pool & Bar
Come relax and enjoy the African sun next to the pool with your favorite drink in hand to keep cool at the main lodge with braai, kitchen and bar facilities all within walking distance of all accommodation types.

Mountain Biking
Bring your own bike and push up the fitness levels while having a nature encounter of a life time.

Picnic in a hide
The perfect way to spend the afternoon, pack a basket and make your way to either a water hole where you can sit and watch the animals, birds and butterflies come down to drink and play. You can also watch the spectacular sunset scenery from the mountain viewpoint while enjoying your basket.

Mama Tau - White Lion Breeding Project (nearby)
Enjoy a comfortable open car drive, to give you close encounters with brown and white lions. An experienced guide will help you to better know these wonderful predators. Bookings essential.

Also nearby
Mogol golf club
Big Five viewing
Elephantback riding
Bushman culture
Horseback riding
Wildbesigtiging
Gaan vroegoggend of laatmiddag vir 'n wildsrit in jou eie voertuig. Van die wild wat besigtig kan word is koedoes, elande, waterbokke, rooibokke, nyalas en kameelperde sowel as vele ander wild.

Boogjag
Die plaas is ingerig vir boogjag. Daar kan gekies word uit vier verskillende wildskuilings wat by twee watergate opgerig is. Aangesien slegs boogjag toegelaat word, is die wild baie mak. Slaggeriewe en 'n koelkamer is beskikbaar.

Voëlkyk
Vroeg soggens kan vele spesies besigtig word uit een van die skuilings. Van die voëls sluit in 3 spesies byvreters, visarend, gevlekte ooruil, verskeie spesies naguile, knobbelbekeende, bosveldpapegaai ens. Vir 'n unieke voëlkykervaring is die Nylsvley Natuurreservaat ongeveer 1,5 uur van Bergsig af.

Visvang
Bring jou eie visgereedskap en aas en spandeer 'n paar terapeutiese ure op die oewer van die Palalarivier wat met 'n verskeidenheid visspesies spog, insluitend baber, kurper, baars en geelvis.

Voetslaan
Vroeg soggens of laatmiddag kan jy gaan stap en jouself verryk met die wonders van die natuur. Daar bestaan ongeveer 40 km paaie op die plaas waarlangs gestap kan word.

Swembad & Kroeg
Kom ontspan en geniet die Afrikason langs die kristalblou swembad by die hoofgebou, met jou gunsteling drankie in hand . Nie net kan jy lekker afkoel nie, maar alle fasiliteite is binne loopafstand van jou af.

Bergfiets
Bring jou eie fiets en geniet die natuur op 'n unieke wyse. Die roete is geskik vir amateurs tot die ernstige bergfietsryer.

Pak 'n piekniekmandjie
Die perfekte manier om die middag te spandeer -- pak 'n piekniekmandjie en span uit in 'n skuiling langs 'n watergat en kyk hoe die wild kom water drink. Jy kan ook die skouspelagtige sonsondergang van die berguitkykpunt aanskou.

In die nabye omgewing
Mama Tau Witleeu-teelplaas
Mogol Gholfklub
Groot Vyf- besigtiging
Olifantritte
Boesmankultuur
Perdry-safari's
Home | Activities | Accommodation | Contact us
© 2019 Copyright Bergsig Lodge. All Rights Reserved. Website designed and hosted by LIT Creations. You are visitor number: 49527