Hidden on the foothills of the Waterberg mountains, on the edge of 3 dams which serves as a eden for all animals, birds,and insects Bergsig Lodge is waiting to accommodate you in a truly African style. You will come so close to nature with birds waking you each morning and animals grazing on the green grass just outside your window. We have accommodation for everyone from the romantic couple to the big old family reunions make your pick from the list below or give us a call and we will assist with your needs.

4 Rooms overlooking the water holes just in front of your doorstep. Each with en suite bathroom, air conditioning , fridge/freezer combo and next to the main kitchen - Ideal for a couple or young family with two children younger than 12 years.

2 Thatched Family Chalets a private outside braai overlooking your own piece of the watering holes just in front of your doorstep. Each with 2 Double rooms each with its own en suite bathroom and a twin room on the upper floor a fully equipped kitchen with fridge/freezer combo makes this the ideal accommodation for two couples or the bigger family.

1 Thatched Room close to the braai/boma and swimming pool with air conditioning an outside / open bathroom for the family who wants the more outdoor experience.

2 Rooms in the main camp next to the lodge with air conditioning and en suite bathrooms - with inter-connecting door to serve as a bigger family room for the bigger family the main kitchen and braai area next to the pool can be used for food preparation.

The whole lodge is fully equipped for selfcatering with fridge / freezer, cutlery, cups & glasses, linen & towels, in each chalet - however we do offer to cater for bigger groups and functions.
Wildbesigtiging
Wildbesigtiging Genestel tussen rante, op die walle van die watergate lê Bergsig Lodge. Soggens word jy deur tarentale gewek terwyl koedoes oorkant jou kamer staan en water drink. Hier in die natuur gaan jy rus vind vir jou siel en bekoor word deur die Bosveld se natuurskoon.

Ons bied verblyf vir almal, van die romantiese paartjie tot groot familiereünies. Maak jou keuse uit die lys hieronder, of skakel ons vir verdere navrae.

4 Grasdakkamers met 'n uitsig oor die watergate en berge . Elke kamer is en suite en het lugversorging. Kamers is so ingerig om in al jou behoeftes te voorsien, met 'n yskas , sowel as al die nodige geriew vir die maak van koffie of tee.

2 Gesinchalets het twee en suite dubbelkamers en 'n solder wat twee persone kan huisves. Die chalets het volledig toegeruste kombuise en het private braai-areas met 'n uitsig oor 'n watergat. Hierdie chalets is ideaal vir twee paartjies of 'n groterige gesin.

1 Grasdakkamer is naby die lapa en swembad geleë en kan vier persone akkommodeer. Hierdie kamer het 'n buitelug-badkamer vir 'n ware buitelugervaring.

2 Kamers in die hoofkamp is reg langs die lapa en is en suite met lugverkoeling. Die twee kamers word met 'n deur verbind, wat dit gerieflik maak vir as daar 'n groter gesinskamer verlang word.

Die hoofgebou bestaan uit 'n ruim en gerieflike lapa met moderne kombuisgeriewe. Die hele lodge is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas, vrieskas, kook- en eetgerei, linne en handdoeke.

Vir die warm somersdae is daar 'n swembad om in af te koel. Saans kan mens heerlik om 'n bosveldvuur ontspan en vir die koel wintersaande kan daar voor die kaggel in die lapa gekuier word.
Home | Activities | Accommodation | Contact us
© 2019 Copyright Bergsig Lodge. All Rights Reserved. Website designed and hosted by LIT Creations. You are visitor number: 49526